SALE!!! Alle KLEIN BEDERF produkte is afgemerk - Beperkte voorraad!

Geskenke

Flip Top Waterbottels

Gemaak van stainless steel en hou koeldrank lekker koud en warm drankies lekker warm. Dit het n flip top wat kan platdruk asook n strooitjie en is ge…

Read More
Waterbottels

Hou die kinders se koeldrank of water lekker koud hierdie somer met n stainless steel waterbottel. (En Hou warm drankies warm in die winter). Maak di…

Read More
Blikbekers

Blikbekers is baie gewild. Lekker vir by die kampvuur of vakansie. Laat druk oulike sêgoed en prentjies vir die hele gesin.

Koffiebekers

Sê dit met n koffiebeker. n Geskenk vir enige geleentheid. Laat druk n beker met n ontwerp of foto van jou keuse.

Tumblers - 15oz or 20oz

Een van ons beste verkopers is die goeie gehalte stainless steel tumblers vir warm of koue drankies. Kies n ontwerp uit ons voorraad of bring u eie i…

Read More
Beker en blikkie combo

Koffie beker en bypassende blikkie. (Beskikbare voorraad)

Geskenk blikkie

Blikkie gevul met:

Klein Linnesproei;

Handgemaakte charcoal series.

Gehekelde Plekmatjies (Rond)

Plekmatjies is +- 35cm en gehekel van 100% katoen "t-shirt yarn". Hulle is veeldoelig en kan ook gebruik word om warm potte op te sit, of onder n pot…

Read More
Gehekelde Vloer Mat

Pragtige ronde, gehekelde ligte pienk mat. Ideaal vir enige baba of dogtertjie se kamer.

Grootte: 1,3m in deursnee. 

Slegs x1 beskikbaar. 

 

Olyfgroen Plekmatjies

Olyfgroen Plekmatjies

Only 5 In Stock

Olyfgroen plekmatjies gemaak van 100% shwe-shwe katoen materiaal met sagte binne laag.  Geskik vir warm borde en potte. 

Grootte: 41cm x 28.5cm

Prys is per matjie.

Room en Rooi Plekmatjies

Room (beige) met rooi plekmatjies. Gemaak van 100% shwe-shwe katoen en sagte binnekant. 

Grootte: 41cm x 28.5xm

Prys is per plekmat. 

Rooi Plekmatjies

Vrolike rooi plekmatjies gemaak van 100% shwe-shwe materiaal met n sagte binnekant. Geskik vir warm borde of potte.

Grootte: 41cm x 28.5cm 

Prys is per matjie.

Room met Rooi blomme Plekmatjies

Roomkleur plekmatjies met blom motief voor , "plain" agterkant en n sagte binne laag. Gemaak van 100% katoen. Ideaal vir warm borde of potte.

Grootte: 41cmx28.5

Prys is per plekmat.

Click here to contact us on WhatsApp