SALE!!! Alle KLEIN BEDERF produkte is afgemerk - Beperkte voorraad!

Sagte Speelgoed

Trooshasie

Hierdie trooshasie word gemaak van die sagste materiale wat geskik is vir baba om te troetel. Die hasies is 60cm lank sonder die ore. n Moet vir elke…

Read More
Hasie met lang ore

Hierdie hasie is een van ons beste verkopers. Dit word gemaak van sagte materiale geskik vir baba se sensoriese ontwikkeling en is sommer net lekker …

Read More
Grootoog Hasie

Grootoog Hasie het die mooiste gesiggie, word gemaak van sagte materiaal en is heeltemal opgestop. Geskik vir baba en kleiner kindertjies. Haas is ± …

Read More
Skapies

Skapie word gemaak van sagte materiale geskik vir baba en is heeltemal opgestop. Ook geskik vir kleiner kindertjies. 

Maak dit persoonlik met baba se naam op geborduur. 

Lappop

Elke dogtertjie soek n lappop. Hierdie pragtige poppies word van ongebleikte linne gemaak wat dit n outydse gevoel gee. Poppie en klere word gemaakkv…

Read More
Baba-Poppe

Die mooie baba-poppe het sagte lyfies, geborduurde gesiggies en beweegbare armpies en bene. Verskillende gesiggies en hare is beskikbaar. Baba kom met n doek, magneet dummy en x1 stel klere.

Click here to contact us on WhatsApp