SALE!!! Alle KLEIN BEDERF produkte is afgemerk - Beperkte voorraad!

Our products

Flip Top Waterbottels

Gemaak van stainless steel en hou koeldrank lekker koud en warm drankies lekker warm. Dit het n flip top wat kan platdruk asook n strooitjie en is ge…

Read More
Waterbottels

Hou die kinders se koeldrank of water lekker koud hierdie somer met n stainless steel waterbottel. (En Hou warm drankies warm in die winter). Maak di…

Read More
Blikbekers

Blikbekers is baie gewild. Lekker vir by die kampvuur of vakansie. Laat druk oulike sêgoed en prentjies vir die hele gesin.

Koffiebekers

Sê dit met n koffiebeker. n Geskenk vir enige geleentheid. Laat druk n beker met n ontwerp of foto van jou keuse.

Tumblers - 15oz or 20oz

Een van ons beste verkopers is die goeie gehalte stainless steel tumblers vir warm of koue drankies. Kies n ontwerp uit ons voorraad of bring u eie i…

Read More
Beker en blikkie combo

Koffie beker en bypassende blikkie. (Beskikbare voorraad)

Geskenk blikkie

Blikkie gevul met:

Klein Linnesproei;

Handgemaakte charcoal series.

Spoegdoeke- Gewoon

Gewone of "Plain" spoegdoeke het geen borduurwerk en is gemaak met n dubbellaag 100% katoen handdoekstof en n sagte materiaal agterkant van u keuse. …

Read More
Geborduurde Spoegdoeke

Spoegdoeke word geborduur op bestelling met keuse van prentjie en/of naam. Die doek kan dan afgerond word met n gehekelde randjie of n sagte materiaa…

Read More
Dudu Kombersies

Elke baba het n troos kombersie nodig om te troetel. Elke kombersie word van verskillende sagte materiale gemaak en is ongeveer 50x50cm (sonder ore).

Gehekelde Plekmatjies (Rond)

Plekmatjies is +- 35cm en gehekel van 100% katoen "t-shirt yarn". Hulle is veeldoelig en kan ook gebruik word om warm potte op te sit, of onder n pot…

Read More
Baba - Lyfroom - Koek On Sale

Ideaal vir baba-masserings Baie gesond vir baba se velletjie Geskik vir enige ouderdom

Showing items 1-12 of 57
Click here to contact us on WhatsApp