SALE!!! Alle KLEIN BEDERF produkte is afgemerk - Beperkte voorraad!
Baba Lyfwas 100ml

Baba Lyfwas 100ml

R 85.50 Sale R 95
Kies jou geur

Bokmelk: Vir daardie sensitiewe Lyfie, ons gewilde Bokmelk-reeks is spesiaal vir ons kleiner lyfies

Slaap Sag: Hierdie reeks is perfek vir net voor slaaptyd. Die sagte produkte versorg Baba se vel en die baie ligte ondertoon van Laventel sorg vir soete drome vir elke KLEIN-pĂȘrel. Geskik vir 3 maande+

Share on Share on Facebook Share on WhatsApp

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp