SALE!!! Alle KLEIN BEDERF produkte is afgemerk - Beperkte voorraad!

Baba-Poppe

R 650

Die mooie baba-poppe het sagte lyfies, geborduurde gesiggies en beweegbare armpies en bene. Verskillende gesiggies en hare is beskikbaar. Baba kom met n doek, magneet dummy en x1 stel klere.

LET WEL: Hierdie poppe se hele lyfie en gesiggie is van materiaal gemaak.

Share on Share on Facebook Share on WhatsApp

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp