Olyfwas & Sjampoe 100ml
R 85.50 Sale
R 95
Kies jou geur
Babalyfie: Hierdie sagte produkte ruik pure baba en jy kan dit gebruik van pasgebore of indien jy eers die Splinternuut-reeks gebruik, kan jy oorskakel na enige van ons ander 0 maande+ produkte sodra jou Splinternuut-produkte klaar is.
Rooibos: Hierdie is ‘n goeie opsie vir babas wat bietjie van ‘sensitiewe vel het, maklik uitslaan of wat selfs vroeg reeds sukkel met ekseem. Geskik vir 0 maande+
Customer reviews
No reviews yet.