Babatee Kombo's
Kontak ons om jou te help met n spesiale en uniekie babatee geskenkpakkie. Items word gemaak volgens jou tema en kleurskema en persoonlik gemaak met name en boodskappies wat geborduur of gedruk word. Slaan asems weg by jou volgende babatee met ons unieke skeppings.
Kontak ons vir opsies en n kwotasie.
Customer reviews
No reviews yet.