Kontak ons om n spesiale en unieke babatee geskenkpakkie saam te stel. Items word gemaak volgens jou keuse van tema en kleurskema met naampie en/of spesiale boodskappie op sommige items.