SALE!!! Alle KLEIN BEDERF produkte is afgemerk - Beperkte voorraad!

Dudu Kombersies

R 250 - R 270
Dudu Kombers

Elke baba het n troos kombersie nodig om te troetel. Elke kombersie word van verskillende sagte materiale gemaak en is ongeveer 50x50cm (sonder ore).

Share on Share on Facebook Share on WhatsApp

Customer reviews

5.0 out of 5
(based on 2 reviews)
Hasie Dudu's
Chalreda Pool on Dec 1, 2025
"Hierdie dudu is n moet. My dogtertjie gaan nerens sonder haar dudu nie. Sy is versot op hulle. Dis die beste kwaliteit. Myne word tenminste 2 tot 3 keer n week gewas ( en ek het 7) en hulle bly super sag. Absolutely die moeitewerd. Tannie Hester Scholtz is n engel. As ek haar laatweet ek kort weer dudu's, weet sy presies watter materiaal om te gebruik dat hulle presies soos die voriges voel. (GLO MY ONS HET AL N PAAR VERLOOR). Dankie vir Tannie se wonderlike diens en vriendskap wat ons al gebou het deur die Dudu's."
Blokkies kombers
Theresa on Nov 17, 2025
Enige baba sal sy kleintoontjies uit lit uit spog om so kombersie te besit. Dis die allersagste vroetelkombersie ooit. Bestel van die begin af meer as een. Jy sal nie spyt wees nie.
Click here to contact us on WhatsApp