George & Gingie
R 300
Gemmerpop keuse
Hierdie gemmerbrood poppe is vir seuntjies of dogtertjies en sal enige kind se kersfees ekstra spesiaal maak. Poppe is gemaak van sagte materiaal en elkeen kom met n serpie en n lekkergoed rooi en wit kierie.
Customer reviews
No reviews yet.