SALE!!! Alle KLEIN BEDERF produkte is afgemerk - Beperkte voorraad!
Handeroom Koek

Handeroom Koek

R 117
Kies jou geur

‘n G R O O T gunsteling by Klein Hierdie room-koek lyk soos ‘n seepkoek maar jou liggaamstemperatuur smelt die heerlike ryk room net genoeg met elke gebruik en laat jou vel sag, versorgd en sommer baie bederf! Nog ‘n bonus is dat jy net ‘n bietjie op ‘n slag gebruik so jou room-koek hou dus ook langer as ‘n gewone room. Die natuurlike babalyf-ROOM-Koek het ‘n baie sagte sjokolade geur a.g.v die heerlike kakaobotter wat gebruik word en is veilig vir selfs die splinternuutste babalyfies!

Share on Share on Facebook Share on WhatsApp

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp