Hasie met lang ore
R 295
Hierdie hasie is een van ons beste verkopers. Dit word gemaak van sagte materiale geskik vir baba se sensoriese ontwikkeling en is sommer net lekker om te cuddle. Haas het lang ore, is ±60cm lank en kan lekker rongesleep word.
Maak dit persoonlik met baba se naam op.
Verskillende materiale is beskikbaar.
Customer reviews
No reviews yet.