SALE!!! Alle KLEIN BEDERF produkte is afgemerk - Beperkte voorraad!

Kwilts/Quilts

Elke baba kwilt is uniek en word nie herhaal nie. Dit word gemaak van 100% sagte katoen volgens u baba bedjie se grootte en kleurskema.  Die kwilt kry ook n persoonlike boodskappie agterop wat dit n pragtige erfstuk maak. (Kussing slopie ingeslui. )

Kontak ons vir n kwotasie.

Share on Share on Facebook Share on WhatsApp

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp