SALE!!! Alle KLEIN BEDERF produkte is afgemerk - Beperkte voorraad!

Lappop

R 320

Elke dogtertjie soek n lappop. Hierdie pragtige poppies word van ongebleikte linne gemaak wat dit n outydse gevoel gee. Poppie en klere word gemaakkvolgens u kleur keuse. Maak dit persoonlik met baba of dogtertjie se naam.

Share on Share on Facebook Share on WhatsApp

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp