Memory Quilts
R 1,400
Behou die mooi herinneringe van u baba (of ander geliefde) deur dit om te sit in n mooi kwilt.
Sodra ons u bestelling ontvang het, sal ons u kontak met die hoeveelheid kleertjies en/of kombersies wat benodig word.
Die kwilt grootte is ± 1.7m x 1.3m.
(Prys sluit nie posgelde in nie.)
Customer reviews
No reviews yet.