Trooshasie
R 295
Hierdie trooshasie word gemaak van die sagste materiale wat geskik is vir baba om te troetel. Die hasies is 60cm lank sonder die ore. n Moet vir elke nuwe baba.
Kontak ons vir materiaal keuse.
Customer reviews
No reviews yet.